Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Beddegoed is ingesluit, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Huisreëls
- Let asb. dat die huis op 'n woonerf is. Partytjies, harde musiek en oorbevolking is streng verbode. Oortreders sal sonder waarskuwing gevra word om die perseel te verlaat.
- Die huis laat 6 persone toe, enige kind ouer as 12 maande val onder die 6.
- Geen dagbesoekers word toegelaat sonder toestemming van eienaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang