LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rustenburg Guest House | LekkeSlaap
+49

Rustenburg Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Rustenburg Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Tirsa A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tirsa A
Saam met vriende

Ons het lekker gebly.

Baie dankie aan Hanneke vir al haar moeite en gasvryheid.

Rustenburg Guest House's terugvoer

More Tirsa,

Baie dankie vir terugvoering, ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek.

Vriendelike Rustenburg groete.

Hanneke - Bestuurder

Rustenburg Guest House
Suria B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suria B
Besigheidsreis

Kort gebly, vriendelik ontvang.

Slaap nie so lekker nie. Daar was gaste wat geraas het.

Pieter C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met vriende

Gerieflik en gesellig met ruim vertrekke.

Aangename ervaring. Lekker.

Pamella M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pamella M
Besigheidsreis

Nie gelukkig nie.

Gaste het laat weet dat die plek vuil was met kokkerotte in die yskas.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not satisfied.

Guests advised that the place was dirty with cockroaches in the fridge.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hanlie A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uiters aangenaam.

Julle kan met groot vrymoedigheid die gastehuis aan almal aanbeveel. Die personeel was uiters vriendelik en hulpvaardig. Baie goeie waarde vir geld.

Rustenburg Guest House's terugvoer

Baie dankie dit is altyd lekker om te hoor ons het ons gaste tuis laat voel. Ons sal ons dienste altyd hoog hou, baie dankie.
Rustenburg Gaste Huis Groete.

Rustenburg Guest House
Ronel S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S

Die kamers het opknapping nodig.

Die gastehuis is goed geleë, net langs die N4-afrit. Ons klein kamer was ongelukkig so geleë dat ons al die geraas van die eetkamer en ook die mense verder af in ons gang kon hoor en baie laat saans en baie vroeg soggens wakker gehou was. Wanneer gaste saans in die algemene sitkamer wil ontspan, sit die personeel die sitkamer vol en luister na hulle programme in hulle huistaal wat die gaste nie kan verstaan nie. Die duvets is baie oud en baie dun gewas. Daar is gemeenskaplike yskaste en mikrogolfoonde vir die gaste se gebruik. Koffie en tee is regdeur die dag beskikbaar en by die prys ingesluit.

Lynne T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

Clean, comfortable and highly recommended.

Rustenburg Guest House's terugvoer

Thank you so much. It was and absolute pleasure having you at our place.
We hope you do come again

Have a wonderful day.

Rustenburg Guest House
Meline R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meline R
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs en veilige parkeerplek.

Ons het lekker geslaap en hulle gee 'n heerlike ontbyt.

Rustenburg Guest House's terugvoer

Thanking you so much, it's our pleasure to see our guests are happy and get the best service possible.
We hope we will be seeing you soon again.

Have a great day and enjoy the upcoming long weekend.

Ursula
Admin Manageress

Rustenburg Guest House
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Poinsettia Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNDY1YjdiLTc3MjEtNGMxOC04ZDljLWM1ZGNhZGIzZGQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 4 Poinsettia Avenue Safari Gardens 0299 Noordwes 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -25.697837012415 27.219896614551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!