Rustenburg Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 6 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Rustenburg Inn is 'n gastehuis wat in 'n woonbuurt van Rustenburg geleë is.

Ons het 11 kamers in totaal, almal met en suite-badkamers. Daar is privaat ingange by 9 van die kamers en dubbel- of enkelbeddens. Hierdie kamers kan gekombineer word om 2 en 3 gesinseenhede in die gastehuis te vorm wat ideaal is vir individue of gaste wat deel. Ons het ook 2 houthuisies van hoë standaard op die perseel.

Ons het 'n swembad en 'n baie netjiese tuin. Ons is trots op hoe netjies, skoon en veilig ons akkommodasie is. Daar is altyd 'n bestuurder op die perseel. Ons akkommodasie is geskik vir beide sakereisigers én vakansiegangers. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis.

Ons is 5 minute van Waterfall Mall af, 3 minute van Rustenburg-gholfbaan af, 5 minute van Rustenburg Natuurreservaat af, 20 minute van die Royal Bafokeng Stadion af, 6 minute van Olympia Park af, 35 minute se ry van Sun City af en ons is naby aan die hoofroetes na Pretoria en Johannesburg. Besienswaardighede in die area sluit in wildkyk by die Pilanesberg Nasionale Park en avontuuraktiwiteite in Magaliesberg, albei binne 40 minute se ry van die gastehuis af.

Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rustenburg Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 6 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]