Rustevinde

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rustevinde is op die rant van Kanonkop geleë, 'n rustige en netjiese woonbuurt in Middelburg. Rustevinde is ideaal vir oornagverblyf op pad na Loskopdam, die Laeveld en die Krugerwildtuin. Dit is naby winkels, kitskosrestaurante, sport-kompleks en hoofroetes.

Dié semi-losstaande woonstel beskik oor lugversorging, 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die basiese oopplan-kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is ook veilige onderdakparkeerplek vir gaste se voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by Rustevinde sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rustevinde gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za