Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustgevonden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maori-laan 2, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rustgevonden is 'n pragtige selfsorghuis aan die seefront, minder as 200 m vanaf die hoofstrand geleë. Dit is die perfekte ligging vanwaar gaste die unieke dorpie Kaap St. Francis kan verken.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 smaakvolle slaapkamers, waarvan 3 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 8, wat verder lei na die eerste leefarea met gemaklike rusbanke en 'n ononderbroke see-uitsig. Daar is 'n tweede sitarea met sitplek en 'n TV met toegang tot die volle DStv-pakket en 'n knus kaggel.

Die binnehof het 'n ingeboude braai-area met buitesitplek, terwyl die glasdeure van die oopplan-leefarea na die houtstoep lei met sitplek en 'n stoepswaai. Hier kan gaste die sonsondergang oor die see geniet terwyl hulle gesellig verkeer.

Kaap St. Francis en die nabygeleë St. Francisbaai bied 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite vir besoekers om te geniet wat restaurante, diepsee-hengel en staproetes insluit. Daar is baie eetopsies, buitelugaktiwiteite en natuurlike besienswaardighede om 'n onvergeetlike en genotvolle besoek vir almal te verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by Rustgevonden sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Rustgevonden
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hermine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Maori-laan 2, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rustgevonden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maori-laan 2, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA507f91f0c2301af03cfdf7c86f1c0fbf0e65154689e51c3a12cb6545ff97d69e0ebda16e9b560d27add94c4664f710aa3dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 2 Maori Avenue Cape St Fancis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.207444390759 24.824878594443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem