Leeupoort Vakansiedorp Akkommodasie by Rustgevonden | LekkeSlaap
+22

Rustgevonden

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Rustgevonden
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alet-mari V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet-mari V
Gesin met klein kinders

Stunning huis is die bosveld.

Mooiste huis in Leeuport, baie mooi view en die huis het alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly en die eienaars is baie gasvry.

Rustgevonden's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer elke bespreking en glo julle sal ons weer besoek.

Rustgevonden
Fiona P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona P
Gesin met tieners

The most awesome and wonderful weekend getaway ever!

Both luxuary and bushveld all in one place. This place is amazing, and a must visit, you won't be disappointed at all. The house has everything you want, is clean, comfortable and beautiful. The scenery and animals that visit your door step are unbelievable. Thank you to Anita, for all your help and kindness. Your place is a winner. We will be back.

Rustgevonden's terugvoer

Thank you for your positive feedback. We are always excited when guest enjoyed the bushveld as much as we do.

Rustgevonden
Chris V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Pragtige, baie luukse akkommodasie.

Heerlik gekuier “in die bos” saam met ‘n groot verskeidenheid wild wat sommer op die erf kom rondwei! Die lugreëlaars in die slaapkamers en die swembad was wenners vir die warm weer wat ons gehad het! Heerlik gekuier en lekker gerus!

Rustgevonden's terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet en ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Stephan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Gesin met klein kinders

Baie heerlik en rustig. Ten volle toegerus.

Was 'n heerlike naweek. Baie pragtige plek en het vreeslik lekker gebly. Huis is ten volle toegerus. Pragtig geleë. Was rustig en ontspannend.

Rustgevonden's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer. Ons hoop julle kom kuier weer.

Rustgevonden
Zenda B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring!

Netjiese, volledige toegeruste huis met alles en nog wat wat jy nodig gaan kry. Daar is klomp speletjies vir 'n gesin met kinders om hulleself mee besig te hou. Diere kom kuier gereeld by die huis en jy sit van jou balkon af en ervaar die mooiste uitsig! Dit is stil en rustig en Anita gaan uit haar pad om seker te maak alles is 100%. Sal beslis weer gaan.

Rustgevonden's terugvoer

Baie dankie Zenda vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie en is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Steph Hy N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph Hy N
Saam met vriende

Stay with a view.

Beautiful house in the bush with wildlife on your doorstep.

Rustgevonden's terugvoer

Baie dankie, ons is altyd bly as ons gaste tevrede is. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Elizabeth C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Gesin met tieners

Wonderlik rustig.

Goed georganiseerd en baie netjies, gebruikersvriendelikeproses wat goed gekommunikeer was.

Rustgevonden's terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden
Jacqueline C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Bosveld mooi en rus vir die siel wat elkeen moet ervaar.

Ons het baie lekker gebly, en daar was absoluut niks te kort nie. Sal definitief weer kom. Enigste terugvoering van ons kant af, is dat die yskas raas, en jy nie die absolute stilte kan waardeer nie. Die feit dat die muskiet en gogga ultravioletmasjien ook in die aand moes aangesit word, het ook nogal 'n demper om die aand se bosstilte gesit, maar ons verstaan dat dit nie anders kon nie. Nogmaals baie lekker gebly, en sal definitief weer kom.

Wilna J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna J

Awesome, geen ander woorde is nodig nie.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Sal beslis weer gaan.

Mandie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die mooiste en rustigste plek. Rustigheid en baie privaat. Woning bied meer as wat mens nodig het. Was ongelooflik gewees.

Soveel diere gesien en gevoer. Sal vir seker weer gaan.

Rustgevonden's terugvoer

Baie dankie, hoop om weer van julle te hoor.

Rustgevonden
Corlia K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia K
Gesin met tieners

Baie mooi plek, pragtige uitsig oor die bos, lekker stil, rustig en privaat. Sal beslis weer gaan.

Perfek geleë en privaat. Pragtige ruim huis. Skoon en netjies. Vriendelike eienaar. Wonderlike uitsig oor die bos en berge. Sien sterre. Ontspan heerlik.

Rustgevonden's terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Dit word opreg waardeer. Ons hoor graag weer van julle.

Rustgevonden groete

Rustgevonden
Henri H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri H
Saam met vriende

Beste plek om vir 'n naweek uit die stad te ontsnap.

Sien sterre.

Vanaf R1 040
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 16, Leeukruin, Leeupoort , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0lNwGQo65Okofq6GRraRutUoL13HoNL2TsXQyirNnkLqjHkjbH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Stand 16, Leeukruin Leeupoort 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -24.923536435781 27.650442123413
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za