RustHuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

RustHuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Kathu.

Die woonstel het 'n privaat ingang en perseel, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die kamers deel die badkamer met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus, en potte, panne, koffie, tee, suiker, melk en beskuit word voorsien.

Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-gesinspakket, maar gaste is welkom om hulle eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart te bring om meer DStv-kanale te kyk. 'n WiFi-toestel is op versoek beskikbaar en 'n daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.

Die woonstel het 'n privaat braai-area en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by RustHuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na RustHuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za