Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Beach House

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morea-weg 3691, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 380 R2 366 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rustic Beach House is ’n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Bettysbaai en dis 200 m van die strand af.

Hierdie huis wat oor meer as 1 verdieping strek beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n leefarea wat na ’n balkon lei wat ’n uitsig oor die omliggende omgewing bied. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het ’n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met ’n stort, bad en toilet. Die tweede en derde slaapkamer is op die grondverdieping en het elk ’n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort, toilet en wasmasjien het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is op die eerste verdieping en is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na ’n balkon met ’n draagbare gasbraai en ’n knus sitarea.

Die sitarea op die grondverdieping het ’n TV en lei na die tuin waar daar sitplek buite is, sowel as ’n braaiput. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die fynbos verken, walviskyk in seisoen, sandplankry, swem, branderplankry, gaan stap of voetslaan of die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewyne by Stony Point besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Rustic Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Rustic Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 8

Ligging

  • Morea-weg 3691, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rustic Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 380
R3 380 R2 366
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 380
R3 380 R2 366
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morea-weg 3691, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94ea10f4c57af1a8c76a438b0a2b1f564189fdb167d9cd2119aec00d56f86a04f80f70241fc4a0f4cb4f628a31704cc9c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 380 nouVanaf R2 366 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 3691 Morea Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.359401 18.902733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem