LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rustic Forest Guest House | LekkeSlaap
+22

Rustic Forest Guest House

7 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolai-straat 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustic Forest Guest House is in Bloemfontein en bied gaste 'n keuse van selfsorgeenhede.

Verblyf is beskikbaar in die Forest- en Rustic-eenheid. Elke eenheid het slaapplek vir 2 en 'n kind kan op versoek teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Die Forest-eenheid het 'n koningingrootte-bed en die Rustic-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is ook in al die eenhede beskikbaar.

Braageriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon en rook is in die eenhede verbode.

Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede wat museums, die Bloemfontein Dieretuin, die Botaniese Tuin se boomroete, die Windmill Casino en nog vele meer insluit.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Rustic Forest Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nicolai-straat 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rustic Forest Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolai-straat 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK5MHgNRiglTBFgUTlhEG08Yud59otMaNnqcjy2sbvbDH8v46tS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 44 Nicolai Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.07119 26.21229
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!