Rustic Red
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mollison-weg 70C, Benoni-Noord, Benoni, 1505, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rustic Red is 'n ruim selfsorghuis in 'n rustige deel van Benoni naby die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, die Gautrain, winkelsentrums, restaurante en gimnasiums en dit bied gerieflike toegang tot groot snelweë.
Die huis is vir 4 gaste geskik en beskik oor 2 slaapkamers, 1 en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel met bankies en die sitarea het 'n TV met Netflix, YouTube en Prime, asook 'n kaggel. Gaste moet hulle eie hout saambring.
Buite is daar 'n groot tuin, braaigeriewe, sitplek en motorafdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Die verblyf is met 'n rugsteun-batterystelsel toegerus.
Slaapplek
’n Bespreking by Rustic Red sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 3
Ligging
- Mollison-weg 70C, Benoni-Noord, Benoni, 1505, Gauteng
- Gaste dink Rustic Red het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mollison-weg 70C, Benoni-Noord, Benoni, 1505, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom