Rustic Red
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2023 tot 04 Jan 2024.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2023 tot 04 Jan 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n boete per persoon per nag gehef sal word vir ekstra besoekers wat oornag. Slegs die aantal gaste wat bespreek het word toegelaat om te oornag. Die eienaars en gasheer hou die reg voor om gaste se verblyf sonder terugbetaling te beëindig as u die maksimum gasbespreking oorskry.
'n Breekskadedeposito moet met aankoms in kontant aan die eienaar betaal word.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Ekstra gaste sal nie geduld word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mollison-weg 70C, Benoni-Noord, Benoni, 1505, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom