LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Bredell

Rustic Rita's Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marina D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Fantasties, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar gaan bly. Ek beveel dit enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina S
Lang verblyf
5.0
Sep 2026

Baie rustige en veilige omgewing. Netjies, skoon en baie ekstra beddegoed. Baie lekker gebly, veilig, baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie rustig. Baie impressed met die verblyf. Baie skoon en netjies. Ek kan die blyplek hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdien R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Rustig, gemaklik, baie mooi. Baie aangename plekkie om by te bly. Met aankoms was daar tee, koffie en ook lekkerkies, nuwe koekie seep asook kussing sproei asook lekker showergel. Nie moeilik om te vind nie. Goed verwelkom. Rustige omgewing, maklik om by ander plekke uit te kom en was baie naby aan ons bestemming waar my dogter aan haar golf deelgeneem het. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand wat blyplek soek in Kempton of in die omgewing. Hulle het ook kom skoonmaak vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Rustic Rita's Guest House
Hi Berdien, Baie dankie vir jou mooi resensie, ons sien baie uit om julle terug te verwelkom by Rustic Rita's. Groete, Rita

Janina A
1 nag
5.0
Mei 2026

Baie netjies, welkomend, stil, veilig en homey. Ons het baie lekker gebly, het baie welkom gevoel. Daar was alles wat mens nodig het, die area was baie rustig, stil en veilig. Dit was baie netjies, en bekostigbaar. Sal definitief weer hier bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Affordable, homely accommodation, very clean and safe. Hosts were extremely accommodating, clean and homely accommodation, will most certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peacefully rustic! Lovely place. Peaceful. Rita and Gift were very helpful. Lots of hot water. Cottage clean and the bed was very comfortable. Enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle C
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie stil, lekker omgewing en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landie M
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Stil en rustig. Die eienaar is baie vriendelik. Ek sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannette N
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2026

Was heerlik, die eienaars was so gasvry en vriendelik. Love hulle. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

378 Dacosta Street, Bredell AH, Kempton Park, 1619, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfa403addab12411fff78e74a39f8fd7d5caccd1bec7adb5f3b2bb2e2d462dbe0c51b7a278326f4f95e82f25a4265de7026b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 378 Dacosta Street Bredell AH 1619 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.077281033927 28.308938711219

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang