Rustic Rose Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rustic Rose Guesthouse is in die hoofstraat van die bekoorlike dorpie Wakkerstroom in Mpumalanga geleë.

Ons het 3 kamers, 1 het 'n en suite-badkamer en die ander 2 deel 'n badkamer. Die gastehuis is binne loopafstand vanaf die winkels in ons dorpie geleë.

Ons akkommodasie is ideaal vir oornagverblyf op pad na die Krugerwildtuin, Mosambiek of Durban.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rustic Rose Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za