Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Stone Lodge

  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustic Stone Lodge is aan die buitewyke van Thabazimbi naby Marakele Nasionale Park. Die lodge spog met pragtige uitsigte op die omliggende berge en bied 'n rustige wegbreek van die stadsgedruis.

Rustic Stone Lodge bied 10 selfsorgkamers en elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers is oopplan en het 'n slaaparea, 'n leefarea met 'n TV, etenstafel en 'n kombuisie. Die kamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n instapstort. Daar is lugversorging in al die kamers.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi word voorsien. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan wildritte naby die verblyf geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Rustic Stone Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Ligging

  • Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
  • Gaste dink Rustic Stone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73c9a72b68ccc7faa448ba95c409c930b3e81fd974d21f5273512def00830f5cae14b985259d0488232a51888fd164b20d41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 226 Warmbadweg 0183 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.561886606804 27.423979394028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem