Fouriesburg Akkommodasie by Rustica Accommodation | LekkeSlaap
+50

Rustica Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 5, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rustica Accommodation is in die stil dorp Fouriesburg teen die voet van die Malotiberge geleë.

Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede waarvan 3 houteenhede is wat in dubbelkamers met 'n gedeelde badkamer omskep is. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Gaste kan die gemeenskaplike braai-area gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien.

Fouriesburg is net 30 km vanaf Clarens en Golden Gate af en is 90 km van die Afri Ski Resort af. In hierdie toeristevriendelike dorp is daar talle merkwaardige argitektoniese strukture soos ou sandsteenhuise en ander geboue. Daar is talle restaurante en kuns- en kunsvlytwinkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Rustica Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Noorderstraat 5, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Rustica Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 5, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH9t41jQvTIaroBPNHpHsDlbwgI1GyREQaiR0GrODdsD52MfbQr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 5 Noorder Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.620197 28.211019
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za