Rusties Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rusties Lodge is aan die voet van die Magaliesberge geleë en bied gaste 'n rustige wegbreekplek. Die lodge is gerieflik na aan talle besienswaardighede soos die Pilanesberg Natuurreservaat, Sun City en Royal Bafokeng Palace, geleë.

Rusties Lodge bied slaapplek vir tot 18 gaste. Die akkommodasie wissel van selfsorg-standaardkamers met slaapplek vir 2 gaste, tot 'n ruim selfsorghuis vir 4 gaste. Elke eenheid het sy eie satelliet-TV. Alle eenhede word daagliks skoongemaak en daar is 'n wasgoeddiens en sekuriteitsdienste. Ontbyt en aandete is as 'n opsionele ekstra beskikbaar.

Gaste kan gerus gebruik maak van die ten volle gelisensieerde kroeg en 'n drankie en die ontspanne atmosfeer geniet. Daar is ook 'n restaurant met 'n eenvoudige, dog smullekker spyskaart. Verder is daar 'n groot swembad waar vriende en familie lekker kan kuier en braai.

Die swembad is opgradeer en beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rusties Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za