Graskop Akkommodasie by Rustique | LekkeSlaap
+63

Rustique

18 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustique is in Graskop, die ingang na die Panoramaroete, geleë. Dit bied oornagverblyf in bekoorlike gastekamers met 'n rustieke styl.

Verblyf word gebied in 3 gaste-suites. Die Sand- en Stone-kamers het dubbelbeddens, en suite-badkamers met storte, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook uitsigte oor die tuin. Die Wood-eenheid is groter, ideaal vir 'n gesin of groep wat saam reis. Dié eenheid se eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Neem asb. kennis dat geen eenhede selfsorg is nie. Al 3 suites het privaat ingange en veilige parkeerplek word voor die eenhede voorsien. Daar is ook 'n boma en braai-area.

Rustique is stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Rustique
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Rustique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjZWU0NzAyLTcyOGYtNDNlZS1iYWJlLTRjNjU5NzljZDZhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3 Richardson Avenue Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -24.933998 30.845162
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za