Sa-ais Resting Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sa-ais Resting Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf die dorp se besienswaardighede.

Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het al die nodige om etes voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n etenstafel vir 8 en 'n ingeboude braai. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie. 6 Sa-ais is net 20 minute se ry vanaf die hoofstrand en Mykonos Casino, afhangend van verkeer. Weens watertekorte is wasmasjiene nie beskikbaar nie, tensy gaste vir 7 dae of langer bespreek het.

Slaapplek

'n Bespreking by Sa-ais Resting Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sa-ais Resting Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 906 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za