LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saamrus Guest Farm | LekkeSlaap
+76

Saamrus Guest Farm

Tarentaal Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid se tuintjie is ten volle omhein en het 'n privaat braai aan die voet van die heuwel naby die rivier. Die kothuis kan met 'n voertuig bereik word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders 0 tot 12 jaar betaal R260. Kinders 13 tot 18 jaar betaal R260. Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig. Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word. Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word. Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie. As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok. Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik. Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie. Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is. Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is. Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap. Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word. Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers. Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms. Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra. Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word. Onthou asseblief om die volgende te bring: - DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder). - Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak) - Swemhanddoeke - Hondebeddens en bakke - Stapskoene en hoed - Muskietafweermiddel - Verkykers en voëlkykboeke.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kiewiet Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid se tuintjie is heeltemal omhein en het 'n privaat braai-area. Dit is aan die voet van die heuwel naby die rivier geleë. Die eenheid kan met 'n voertuig bereik word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders 0 tot 12 jaar betaal R260. Kinders 13 tot 18 jaar betaal R260. Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig. Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word. Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word. Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie. As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok. Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik. Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie. Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is. Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is. Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap. Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word. Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers. Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms. Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra. Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word. Onthou asseblief om die volgende te bring: - DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder). - Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak) - Swemhanddoeke - Hondebeddens en bakke - Stapskoene en hoed - Muskietafweermiddel - Verkykers en voëlkykboeke.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karee Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n sementbad en 'n oorhoofse stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid se tuin is heeltemal omhein en het 'n privaat braai-area en 'n vuurput. Die kothuis is op die heuwel geleë en kan slegs met 'n 4x4 of te voet bereik word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders 0 tot 12 jaar betaal R260. Kinders 13 tot 18 jaar betaal R260. Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig. Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word. Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word. Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie. As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok. Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik. Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie. Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is. Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is. Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap. Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word. Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers. Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms. Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra. Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word. Onthou asseblief om die volgende te bring: - DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder). - Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak) - Swemhanddoeke - Hondebeddens en bakke - Stapskoene en hoed - Muskietafweermiddel - Verkykers en voëlkykboeke.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olienhout Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n sementbad en 'n oorhoofse stort. Daar is 'n kaggel in die kothuis en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid se tuin is heeltemal omhein en het 'n privaat braai-area en 'n vuurput. Die kothuis is op die heuwel geleë en kan slegs met 'n 4x4 of te voet bereik word. Dit is so 450 tot 500 meter se stap teen die bult op.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders 0 tot 12 jaar betaal R260. Kinders 13 tot 18 jaar betaal R260. Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig. Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word. Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word. Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie. As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok. Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik. Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie. Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is. Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is. Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap. Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word. Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers. Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms. Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra. Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word. Onthou asseblief om die volgende te bring: - DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder). - Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak) - Swemhanddoeke - Hondebeddens en bakke - Stapskoene en hoed - Muskietafweermiddel - Verkykers en voëlkykboeke.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Piet-my-vrou Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamer het 'n sementbad en 'n oorhoofse stort. Daar is 'n kaggel in die kothuis en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid se tuin is heeltemal omhein en het 'n privaat braai-area en 'n vuurput. Die kothuis is op die heuwel geleë en kan slegs met 'n 4x4 of te voet bereik word. Dit is so 100 meter se stap teen die bult op.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders 0 tot 12 jaar betaal R260. Kinders 13 tot 18 jaar betaal R260. Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig. Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word. Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word. Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie. As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok. Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik. Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie. Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is. Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is. Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap. Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word. Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers. Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms. Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra. Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word. Onthou asseblief om die volgende te bring: - DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder). - Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak) - Swemhanddoeke - Hondebeddens en bakke - Stapskoene en hoed - Muskietafweermiddel - Verkykers en voëlkykboeke.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoephoep Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n sitarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n sementbad met 'n oorhoofse stort. Daar is 'n kaggel in die eenheid en die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die tuin is omhein en daar is 'n braai en 'n vuurput. Die eenheid is aan die voet van die heuwel en kan met 'n voertuig bereik word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders 0 tot 12 jaar betaal R260. Kinders 13 tot 18 jaar betaal R260. Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig. Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word. Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word. Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie. As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok. Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik. Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie. Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is. Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is. Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap. Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word. Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers. Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms. Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra. Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word. Onthou asseblief om die volgende te bring: - DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder). - Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak) - Swemhanddoeke - Hondebeddens en bakke - Stapskoene en hoed - Muskietafweermiddel - Verkykers en voëlkykboeke.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Akasia Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n sitarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n sementbad met 'n oorhoofse stort. Daar is 'n kaggel in die eenheid en die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die tuin is omhein en daar is 'n braai en 'n vuurput. Die eenheid is aan die voet van die heuwel en kan met 'n 4x4 of te voet bereik word. Dit is sowat 400 meter se stap teen die heuwel op.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders 0 tot 12 jaar betaal R260. Kinders 13 tot 18 jaar betaal R260. Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig. Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word. Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word. Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie. As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok. Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik. Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie. Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is. Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is. Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap. Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word. Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers. Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms. Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra. Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word. Onthou asseblief om die volgende te bring: - DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder). - Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak) - Swemhanddoeke - Hondebeddens en bakke - Stapskoene en hoed - Muskietafweermiddel - Verkykers en voëlkykboeke.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kiepersol Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n sitarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n sementbad met 'n oorhoofse stort. Daar is 'n kaggel in die eenheid en die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die tuin is omhein en daar is 'n braai en 'n vuurput. Die eenheid is aan die voet van die heuwel en kan met 'n 4x4 of te voet bereik word. Dit is sowat 300 meter se stap teen die heuwel op.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders 0 tot 12 jaar betaal R260. Kinders 13 tot 18 jaar betaal R260. Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig. Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word. Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word. Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie. As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok. Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik. Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie. Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is. Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is. Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap. Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word. Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers. Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms. Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra. Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word. Onthou asseblief om die volgende te bring: - DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder). - Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak) - Swemhanddoeke - Hondebeddens en bakke - Stapskoene en hoed - Muskietafweermiddel - Verkykers en voëlkykboeke.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suikerbos Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n 'n sitarea met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kaggel in die eenheid en die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n ketel toegerus. Die eenheid is aan die voet van die heuwel en kan met 'n 4x4 of te voet bereik word. Dit is 350 meter se stap teen die heuwel op.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders 0 tot 12 jaar betaal R260. Kinders 13 tot 18 jaar betaal R260. Gaste moet asseblief ten minste 50% van die deposito binne 12 ure betaal om die bespreking te bevestig. Indien besprekings op die nippertjie minder as 7 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet 100% van die volle gekwoteerde bedrag binne 12 uur na bevestiging betaal word. Die balans moet minstens 3 dae voor die inklokdatum met elektroniese fondsoordrag of 'n kredietkaart betaal word. Die personeel het streng instruksies ontvang om nie sleutels te oorhandig as daar steeds 'n uitstaande balans is nie. As jy vergeet het om elektronies te betaal, betaal asseblief die balans met aankoms voordat jy by jou eenheid inklok. Die personeel sal vir jou 'n kwitansie uitreik. Inklok: Nie voor 14:00 nie en nie later as 20:00 nie. Uitklok: Nie later as 10:00 nie tensy ander reëlings getref is. Neem kennis dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n nou plaaspad is. Die eerste deel is geplavei en is gepas vir enige voertuie, maar die tweede deel van die pad kan glad word en is tydens nat weer 'n risiko vir lae motors. Ten spyte daarvan is die pad steeds toeganklik vir 'n motor, maar dit gaan moeilik wees indien gaste met 'n baie lae motor kom. Jy behoort nie vas te sit nie, maar jy sal baie stadig moet ry om te verhoed dat jou kar onder vashaak. As jy troeteldiere saambring moet jy asseblief seker maak dat hulle teen vlooie behandel is. In die somer sal hulle beslis vlooie kry as hulle in die veld gaan stap. Ekstra dagbesoekers (wat nie oorslaap nie) word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word. Daar is 'n heffing van R100 per persoon vir dagbesoekers. Die kothuise word nie gewoonlik gedurende jou verblyf skoongemaak nie. Dienste kan teen 'n ekstra koste van R50 per diens vir 2 gaste (meer vir groepsbesprekings) versoek word. Bevestig dit asseblief met aankoms. Piet-my-vrou, Kiepersol, Suikerbos, Akasia, Karee en Olienhout-kothuise is op 'n steil heuwel geleë wat slegs met 'n bakkie met 'n ewenaarslot, 4x4 of te voet bereik kan word. As jy net 'n motor het en graag in een van dié kothuise wil bly, kan jy jou motor by ons veilige ontvangsparkeerplek parkeer en dan te voet 60 tot 400 m teen die heuwel opstap. Ons het minstens 2 sterk manne aan diens om met aankoms en met vertrek jou bagasie teen 'n R20-fooitjie te help dra. Tarentaal, Kiewiet en Hoephoep is teen die voet van die heuwel en naby die rivierwandelpaadjie geleë. Dié kothuise kan met 'n motor bereik word. Onthou asseblief om die volgende te bring: - DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder). - Houtskool en vuuraanstekers (sakke hout te koop teen R25 per sak) - Swemhanddoeke - Hondebeddens en bakke - Stapskoene en hoed - Muskietafweermiddel - Verkykers en voëlkykboeke.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YzQxODE0LWRmN2QtNDE3ZC1hYWFiLWIzZmU1NjdkZDEyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 RH 4 Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.93335559979 27.512437105179
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!