Saaymanstraat 12
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saaymanstraat 12, Stilbaai, 6667, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Saaymanstraat 12 is 'n lieflike selfsorghuis in Stilbaai aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Die huis is naby talle winkels en restaurante, en is ook stapafstand van die strand af.
Die huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek vir 5 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek sowel as 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetkamer met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te kan geniet. Let net asb. dat daar 'n trap tussen die slaapkamers en kombuis- en leefarea is.
Gaste is welkom om die braaigeriewe op die balkon te gebruik, en die pragtige uitsigte oor die see en Stilbaai te waardeer.
Saaymanstraat 12 is net 100 m van die strand en 500 m van die hawe af.
Slaapplek
’n Bespreking by Saaymanstraat 12 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Saaymanstraat 12, Stilbaai, 6667, Wes-Kaap
- Gaste dink Saaymanstraat 12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saaymanstraat 12, Stilbaai, 6667, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom