Sabie Retreats Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sabie Retreats Guest House is in die hartjie van Sabie, net anderkant die hoofstraat, in 'n stil straat geleë. Dit is die ideale plek om te bly as jy vinnig vir 'n naweek wil weggaan.

Daar is 11 en suite-kamers wat goed ingerig is: 9 dubbelkamers, 'n koningingrootte-kamer en 'n "executive"-suite. Geriewe in die kamers sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Skoon, wit linne, handdoeke en koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Al die kamers het aparte ingange en van hulle het verandas buite. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Sabie Retreats Guest House is ideaal vir 'n oornag-sakereis of selfs as 'n basis as jy langer wil bly om die natuurlike skoonheid van die Kruger Laeveld te verken of dagtoere na die Krugerwildtuin wil onderneem.

Kenmerke

  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sabie Retreats Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]