Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.
- Kapasiteit: 40 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerwildtuin, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 090R981 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sabie River Bush Lodge is langs die oewers van die Sabierivier geleë en nied 'n uitsig oor die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin. Gaste kan wildkyk van die verhewe swembaddek af geniet en die Afrika sonsopkoms en sonsondergang oor die Sabierivier aanskou.
Die Lodge is ideaal geleë om vir 'n paar dae oor te bly terwyl jy die Nasionale Krugerwildtuin of die wonders van die Laeveld ontdek. Ons is slegs 19 km vanaf die Paul Kruger Hek na die Nasionale Krugerwildtuin en 16 km vanaf die Phabeni Hek.
Sabie River Bush Lodge bied 9 Standaard Luukse En Suite-kamers met lugversorging en slaapplek vir maksimum 2 persone per kamer, 2 Luukse Gesinshutte met lugversorging en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar, 3 Luukse Lugversorgde Bostente met slaapplek vir 2 gaste, en 2 Luukse Rivierfront En Suite-tente met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste.
Luukse bostente kan as selfsorg-eenhede bespreek word omdat elke bostent 'n eie volledig aangestelde kombuis- en braaigeriewe het.
Bring die kinders saam en laat hulle hulself in die veiligheid van die logde met Putt-Putt (mini-gholf) terwyl jy langs die swembad op die dek ontspan. Die huis het ook bord- en kaartspeletjies vir die kinders. Die lodge het 'n houtdek aan die oewer van die Sabierivier, en kyk uit oor die Krugerwildtuin wat jou siel sal streel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Krugerwildtuin, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Sabie River Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 40 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerwildtuin, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom