Sabie Akkommodasie by Sabie River Camp | LekkeSlaap
+46

Sabie River Camp

157 resensies
Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 732 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaaswaterval 30, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R160 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sabie River Camp bied verblyf aan in 15 luukse safari-tente wat elk slaapplek bied vir 1 - 6 mense. Elke tent het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, ketel, broodrooster en tweeplaat-gasstofie. Geen mikrogolfoonde word voorsien nie.

Agt van ons tente is elk ingerig met 1 driekwartbed en 'n stapelbed, en 7 ander tente beskik elk oor 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Beddegoed word voorsien. Elke safari-tent is op die oewer van die Sabierivier en het 'n houtdek en braaigeriewe. Ons het ook 12 tente met slaapplek vir 4 elk. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, sonder 'n mikrogolfoond, en 'n ablusieblok. Die ablusieblok word baie hoog geprys in hierdie omgewing en is altyd silwerskoon. Elke tent het sy eie braaigeriewe.

Die Sabie River Camp is naby die Sabie-watervalle soos Lone Creek, Bridal Veil, Mac-Mac en die Groot Swaai in Graskop. Dit is ook naby die Mac-Mac-poele, Mac-Mac-woudoord en nog vele ander toeriste-besienswaardighede.

Die kampterrein spog met 'n putt-putt-baan, 'n kouewaterswembad en 'n verhitte swembad, 'n lapa, visvangplekke en voetslaan- en bergfietsroetes. Hier kan jy net kom ontspan, in die rustige atmosfeer wat hier by ons kamp in die pragtige Sabie-vallei heers. Die verhitte swembad is onderhewig aan beskikbaarheid en elektrisiteit.

Sabie River Camp is ongeveer 1 km buite Sabie, op die Graskoppad, geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 157 resensies vir Sabie River Camp
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Plaaswaterval 30, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabie River Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 732 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaaswaterval 30, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNjJkMGVkLTY0YzQtNDg2Ni1hN2I4LTFiMTczOGJiMTNkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R160  per nag (vir 2 persone) 157 5 1 5 30 Plaaswaterval Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.088230653099 30.774142483826
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za