Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie River Camp

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampeerterrein en Karavaanstaanplek
Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Tent op stelte, slaapplek vir 4
Selfsorg
Safari-tent met en suite-badkamer
Selfsorg
Safari-tent met en suite-badkamer
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Sabie River Camp bied 'n rustige wegbreek en daarom word geen partytjies, harde geraas of musiek toegelaat nie.

Kontantdeposito's moet met aankoms betaal word. Alle items moet by die kantoor ingehandig word vir 'n volle terugbetaalwaarde daarvan.

'n Handdoekdeposito van R100 word per handdoek gehf, of bring jou eie handdoeke saam. Handdoeke is te huur en slegs vir stortgebruik, nie vir kampeerders beskikbaar nie.
'n Sleuteldeposito van R200 word gehef.

Sabie River Camp word deur beurtkrag geaffekteer.

Sabierivierkamp het elke voorgeskrewe maatreël getref om die gesondheid en veiligheid van ons gaste, personeel en ander besoekers te verseker. Jy kan ons kampeeroord met met 'n geruste hart besoek, wetende dat jou veiligheid in goeie hande is. Die reëls van die Suid-Afrikaanse Toerisme-vereniging (SATSA), Siektebheer en -voorkoming (CDC) en die Wêreldgesonheidsorganisasie word gevolg. By Sabie River Cmap is daar:

- Streng skoonmaakprosedures in plek en voorgeskrewe antibakteriese en ontsmettingsmiddels word gebruik;
- Ontsmetmiddels vir hande word in alle openbare-areas en diensarea (kombuise) verskaf;
- Personeel met al die nodige persoonlike beskermde toerusting en CDC-opleiding;
- Voorsiening gemaak vir sosiale distansiering protokols.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 732 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaaswaterval 30, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a6df4b9239326b6e80442cea25b190ccef5c14b6585fac4dc500eb1d250692d48a88dc52096a8361f007cdc7108e1947bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 238 5 1 5 30 Plaaswaterval Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.088230653099 30.774142483826
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem