Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie Self-Catering Apartments

Woonstel C (2 volwassenes en 1 kind)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, is op die grondvloer en spog met 'n groot dek met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die tuin en vallei bied. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Handdoeke word voorsien en daagliks omgeruil. 'n Enkelbed is in die sitarea beskikbaar. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea en -kombuisarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, potte en 'n strykyster toegerus. Daar is 'n platskerm-TV met OpenView HD en gratis WiFi word voorsien. Die woonstel word daagliks skoongemaak en is ook net 'n entjie van die winkels en restaurant af. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Voorwaardes/Notas:
Inklok: tussen 15:00 en 19:00.
Lees asseblief die aanwysings sorgvuldig deur aangesien Sabie se strate verwarrend kan wees.
Bel ons asseblief 30 minute voor aankoms om inklok te reël.
Laat-inkloktye moet vooraf gereël word en is onderhewig aan aanvaarding van die laat-inklok bepalings. Indien gaste laat arriveer sal daar 'n laat aankomsfooi van R250 per uur/ deel van die uur gehef word.
Gaste mag geensins na 19:30 inklok nie.
Minimum-verblyftydperk oor naweke: 2 nagte.
Minimum-verblyftydperk oor langnaweke en vakansietye geld.
Geen gaste sal op 24, 25 en 31 Desember of 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel D Eenslaapkamer (2 volwassenes en 1 kind)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kind, is in die tuinarea en het 'n ingeboude draai en hangmatte om in te ontspan. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak en handdoeke word voorsien en daagliks omgeruil. Daar is nog 'n enkelbed langs die slaapkamer. Die sitarea het sy eie gastetoilet en 'n platskerm-TV met Openview. Die kombuis is met 'n drieplaatgasstoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, potte en 'n strykyster toegerus. Die woonstel word daagliks skoongemaak en is ook net 'n entjie van die winkels en restaurant af. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Voorwaardes/Notas:
Inklok: tussen 15:00 en 19:00.
Lees asseblief die aanwysings sorgvuldig deur aangesien Sabie se strate verwarrend kan wees.
Bel ons asseblief 30 minute voor aankoms om inklok te reël.
Laat-inkloktye moet vooraf gereël word en is onderhewig aan aanvaarding van die laat-inklok bepalings. Indien gaste laat arriveer sal daar 'n laat aankomsfooi van R250 per uur/ deel van die uur gehef word.
Gaste mag geensins na 19:30 inklok nie.
Minimum-verblyftydperk oor naweke: 2 nagte.
Minimum-verblyftydperk oor langnaweke en vakansietye geld.
Geen gaste sal op 24, 25 en 31 Desember of 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel A Oopplan (2 volwassenes en 2 kinders)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens vir kinders. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, sitarea, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die woonstel het ook 'n TV, OpenView HD, stoep en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Area
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Voorwaardes/Notas:
Inklok: tussen 15:00 en 19:00.
Lees asseblief die aanwysings sorgvuldig deur aangesien Sabie se strate verwarrend kan wees.
Bel ons asseblief 30 minute voor aankoms om inklok te reël.
Laat-inkloktye moet vooraf gereël word en is onderhewig aan aanvaarding van die laat-inklok bepalings. Indien gaste laat arriveer sal daar 'n laat aankomsfooi van R250 per uur/ deel van die uur gehef word.
Gaste mag geensins na 19:30 inklok nie.
Minimum-verblyftydperk oor naweke: 2 nagte.
Minimum-verblyftydperk oor langnaweke en vakansietye geld.
Geen gaste sal op 24, 25 en 31 Desember of 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel B Twee Slaapkamers (2 volwassenes en 3 kinders)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders, is op die eerste verdieping en het 'n groot dek met 'n braai wat oor die tuin en die vallei uitkyk. Daar is 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gemeenskaplike area het slaapplek vir 'n vyfde gas op 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Handdoeke word voorsien en daagliks geruil. Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof en oond, 'n groot yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, potte en 'n strykyster toegerus. Die woonstel word daagliks skoongemaak. Die sitarea het 'n platskerm-TV met OpenView HD en gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek. Die woonstel is ook net 'n entjie van die winkels en restaurant af.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Voorwaardes/Notas:
Inklok: tussen 15:00 en 19:00.
Lees asseblief die aanwysings sorgvuldig deur aangesien Sabie se strate verwarrend kan wees.
Bel ons asseblief 30 minute voor aankoms om inklok te reël.
Laat-inkloktye moet vooraf gereël word en is onderhewig aan aanvaarding van die laat-inklok bepalings. Indien gaste laat arriveer sal daar 'n laat aankomsfooi van R250 per uur/ deel van die uur gehef word.
Gaste mag geensins na 19:30 inklok nie.
Minimum-verblyftydperk oor naweke: 2 nagte.
Minimum-verblyftydperk oor langnaweke en vakansietye geld.
Geen gaste sal op 24, 25 en 31 Desember of 1 Januarie kan inklok nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7D1KUA6BHXk4bxlI9t1F9g6HBvLnmUpWqoGDImyApcZgm8QMqP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 6th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.098805 30.781814
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem