Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Hill

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sable Hill bied selfsorg-eenhede wat pragtig versier is op 'n rustige plaas aan die voet van die Outeniekwaberg. Hierdie verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en werk met sonkrag.

Gaste kan kies tussen Eenheid 1, 2, 3 en 4. Eenheid 1 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n privaat badkamer met 'n stort en slaapplek vir 4 gaste op 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Eenheid 2, 3 en 4 is oopplan-eenhede wat elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders het. Die eenhede het elk 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n privaat badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Eenheid 1, 2 en 3 het DStv en WiFi. Eenheid 4 het Netflix en WiFi. Elke eenheid het sy eie onderdakstoep en 'n braaier word voorsien soos nodig.

Sable Hill het verskeie aktiwiteite soos, swem, kanovaart en bashengel. Gaste kan ook springbokke en 'n eland op die perseel sien. Daar is ook verskeie stap- en fietsroetes. Sable Hill is 7 km vanaf Fancourt, 17 km vanaf Oubaai en 18 km vanaf Heroldsbaai se strand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Sable Hill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 4

Ligging

  • Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sable Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXRbkeAAuH1UQvFxCNymJG0brnospp3Wmvwy7NJokadUR9x9bfi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Geelhoutboom Farm Off the R404 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939086768698 22.348916319855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem