Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabuti HL869

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6510 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat daar 'n addisionele, eenmalige administrasiefooi en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan een nag se verblyf is. Alle breekskadedeposito's word op die 10de van elke maand terubetaal, tensy die bespreking gedurende die piekseisoen gemaak word.

Aangesien Simbithi Eco Estate 'n residensiële landgoed is, benodig hulle vingerafdruktoegang. Simbithi Eco Estate hef 'n oriëntasie-/administrasiefooi en 'n fooi vir vingerafdruktoegang. Hierdie fooi word van jou breekskadedeposito afgetrek. Nie almal benodig vingerafdruktoegang nie, net die hoofbestuurders of hoofgas.

Let dat indien jy 'n terugkerende gas van Simbithi Eco Estate is, en jy het 'n vingerafdruk op hul stelsel gelaai, sal jy nie vir vingerafdruktoegang betaal nie, aangesien jou vingerafdruk reeds op die stelsel sal wees. Simbithi sal egter die administrasie-/oriënteringsfooi hef om jou bespreking te verwerk.

Die eenheid word Maandae tot Saterdae, behalwe op Sondae en vakansiedae skoongemaak.

Tjeks word nie aanvaar nie.

Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.

Een rol toiletpapier per badkamer, asook bad- en handeseep word voorsien. 50 ml Sunlight Liquid en 'n swartsak word voorsien. Dit is net 'n beginnerpakkie aangesien die eenheid selfsorg is.

Gaste moet asb. hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring.


Die verteenwoordiger kan die verblyf met iets soorgelyks vervang indien die eenheid volbespreek is.

Studentebesprekings of enige besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 jaar sonder toesig word nie toegelaat nie.

Studente wat sonder 'n verantwoordelike volwassene vergesel word, sal uitgesit word.

Die hoeveelheid gaste mag nie die hoeveelheid beddens oorskry nie. Indien daar te veel gaste is, sal 10% per tarief per nag bygevoeg word indien dit vooraf gereël word. Indien gaste dit nie vooraf reël nie, sal hulle uitgesit word sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tamboti Rylaan, Simbithi Ecolandgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1347c46d375593ccc50342764f5d0ea9c933e83c35005467240216056daa7a8ae846a3ea66c6bae03e1519c63af4ac0d02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Tamboti Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.520227528852 31.223914703735
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem