Safari Gardens Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Safari Gardens Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis wat omring word deur die luisterryke Magaliesberge. Die huis staan in 'n puik woonbuurt in Rustenburg. Dit is sowat 50 kilometer van Sun City af en 1,5 km vanaf Rustenburg Waterval Winkelsentrum en verskeie kroeë en restaurante.

Ons het 6 moderne kamers wat volgens 'n Toskaanse styl versier is. Elke kamer beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en 'n platskerm-TV met DStv. Verder het elke kamer ook 'n moderne en suite-badkamer met 'n groot stort.

Middagetepakkies en aandete is beskikbaar op versoek, of gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe in die boma. Gaste is welkom om te ontspan in die afgesonderde hoekies en om gebruik te maak van die swembad en die Jacuzzi. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir al ons gaste.

Besienswaardighede in die omgewing: verskeie gholfbane binne 'n 50 kilometer radius, Sun City, Pilanesberg Nasionale Park en Canopy Tours.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Safari Gardens Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R825 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]