LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Safari Lodge Home | LekkeSlaap
+15

Safari Lodge Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-weg 43, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Safari Lodge Home is 'n houthuis met uitsigte oor die vallei en op die berg in Glencairn, net 2 km van die strand af. Hierdie eenslaapkamerhuis bied 'n safari-lodge-gevoel in die voorstede.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n gastetoilet en 'n stort. Op die boonste verdieping is daar 'n solderarea wat die hoofslaapkamer is. Die het slaapplek vir 2 volwassenes in 'n dubbelbed op die solder, en 2 kinders op 'n slaapbank in die sitarea. Die solderarea het ook 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Uitsigte oor Valsbaai en op die berge kan vanaf die solder se slaapkamervensters gesien word.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond in. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lieflike balkon buite wat die ideale plek is om die uitsig te geniet. Die voëls wat natuurlik in die area voorkom hou daarvan om van die balkon af gevoer te word, en ystervarke in die berge kom maak soms vroegaand 'n draai. Die omgewing is rustig en die huis word met 'n alarmstelsel beveilig. Daar is 'n woonstel met permanente inwoners langsaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Safari Lodge Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • De Villiers-weg 43, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-weg 43, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA302030cec8cb5a707cacdd455a9793cff57aeb5a0a7b678c8d020b9715fc04c60cd01e652ef7214f34b56cb1820983843a9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 43 De Villiers Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.156360858652 18.418750239881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!