Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Plains

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 34

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Safari Plains
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deidre O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre O

Wonderlike diens, kos, akkomodasie, spa en wildritte.

Ons was 'n groot groep wat vir ons jaareindfunksie by Safari Plains bespreek het. Alles het baie glad verloop en ons verblyf was heerlik. Elke ete was 'n heerlike buffet. Die bos braai was regitig besonders met al die vure en lanterns. Die drankies wat ingesluit is by die prys is 'n groot verskeindenheid. Die wildsritte was heerlik en ons het meeste van die groot 5 gesien. Die spa behandelings was ook baie goed gedoen. Hulle doen baie moeite en ek sal die lodge verseker aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R12 372
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R12 372
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R12 372
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibergweg, Mabula Privaat Wildreservaat, 54 km vanaf Bela-Bela, 0482, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnQAMgQ7jvKMCrDzlRhLof8SW7NAPJjsr2TAf8WG5EllD9Xkzo5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 372 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Rooiberg Road Mabula Private Game Reserve 0482 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.815765 27.91675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem