LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Safari Villa Boutique Hotel | LekkeSlaap
+38

Safari Villa Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turkooisstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Safari Villa Boutique Hotel is 'n boetiekhotel wat die ideale blyplek is vir voor en na 'n safari, of selfs 'n bietjie langer. Hierdie boetiekhotel is in Windhoek, die hoofstad van Namibië. Die vriendelike personeel sal gaste met 'n verfrissende warm of koue nat handdoek, afhangend van die seisoen, en 'n drankie verwelkom.

Verblyf word in Luukse Suite, 'n Standaardkamer, Woonstel en 'n Enkelwoonstel gebied. Die beddens het 100%-katoenlinne, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met toegang tot alle internetkanale, en 'n kluis. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

'n Vol Engelse ontbyt kan elke oggend geniet word. Middagete en aandete kan op versoek voorsien word.

Die oopplan-gastesitarea, -etarea en -kombuis het 'n hoë plafon wat gaste by hierdie unieke villa verwelkom. Daar is ook 'n elegante biblioteek met 'n wynyskas en 'n trollie vir drankies, die ideale wegkruipplek. Die leefarea het glasstapeldeure wat na die beskutte eetarea met 'n ingeboude braai lei, wat weer met glasstapeldeura na die beskutte stoep lei wat 'n uitsig oor die tuin en swembad bied. Die lowergroen palmboomtuin omring die swembad en daar is sonstoele waarop gaste kan uitspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Turkooisstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Windhoek Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turkooisstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9239373ea8a8be2e6aed833968d4830c2b2541b933a637def62856bcafdc2b36e3df4b8b17810bff131678b2ac1a748794a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 Turkoois Street Windhoek 0000 Khomas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.5406862 17.0891721
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem