Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saffron Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Saffron Kothuis
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die kothuis het 'n omsetter en sonpanele wat rugsteunkrag tydens kragonderbrekings bied.
Die kothuis word een maal per week skoongemaak vir gaste wat 7 nagte of langer bly.
Let daarop dat die badhanddoeke nie by die swembad gebruik mag word nie. Swembadhanddoeke is ook beskikbaar.
'n Nie-terugbetaalbare skoonmaakfooi van R350 word per bespreking vereis.
Die breekskadedeposito hang van die duur van verblyf af. 'n Minimumbedrag van R1500 word as breekskadedeposito vereis. Dit sal 10 dae na jou vertrek terugbetaal word sodat ons die inventaris kan nagaan.
Ons vertrou dat jy enige breekskade of skade aan ons sal rapporteer en betaal. Andersins word dit van jou breekskadedeposito verhaal. Indien die skade egter die breekskadedeposito oorskry, moet die bedrag vereffen word voordat jy vertrek.
Rook is streng verbode in die kothuis.
Ons maak ongelukkig nie voorsiening vir kinders, studente of troeteldiere nie.
Babas onder 6 maande is welkom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeksingel 177, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b57dfaa4c23bbb9b0004645241c5dc2a6de2182f233b675a7ba2d8ab11e638f6db3b7d6775f2f6843ce1943f68d81eb3a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 177 Jan Van Riebeeck Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.424349342987 19.193908753242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem