Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage at Whale Cove

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 93, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sage at Whale Cove is in De Kelders en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Hierdie seefront-woonstel het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 3 dubbelslaapbanke in die leefarea, wat slegs op versoek beskikbaar is.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike bank en 'n TV met 'n DVD-speler en die eeetarea het genoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Daar is gratis hoë spoed WiFi.

Daar is braaigeriewe op die stoep met 'n see-uitsig en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sage at Whale Cove sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Sage at Whale Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 3

Ligging

  • Cliffstraat 93, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sage at Whale Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 93, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8ca618f543d44351aeace58e442a2e2aefb553c28bb7f4b86d4928b0cfb9675dbf3d7bbfa4ce04ffacc139845ff729bb8f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 93 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.555389197903 19.364861735582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem