LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Montana

The Sage and Bush Baby Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Naomi B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Amazing from the moment we arrived. From the moment we arrived, we were warmly welcomed and immediately felt at home. It was such an amazing and peaceful place to be. We could truly relax, enjoy the beautiful surroundings, and make the most of every moment of our stay. We absolutely loved our time there and would happily visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therina L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Dit was skoon en baie netjies en ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rustig en veilig. Baie vriendelike diens. Ideaal vir net oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Stunning! Wonderful stay, I can highly recommend, we were so comfortable, everything we needed and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

Good stay but. The place was good for a one-night stay; however, the shower is very unfortunate, with an extremely small showerhead and the curtain sticking to everything. Otherwise, all good, and I would recommend it if you don't have specific shower needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Carla
The Sage and Bush Baby Cottages
Thank you for your feedback. The shower head has been replaced. Regards, Carla

Nick D
Kort verblyf
4.0
Mei 2026

Acceptable. I was surprised to see that the unit had no TV. The host went out of her way to accommodate me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
1.0
Jul 2026

Goor ervaring. Geen waarskuwing of beheer oor die honde.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hermina O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies, veilig met 'n baie lekker rustige atmosfeer. Ek en my man was daar vir my Gala aand toekenning. Die verblyf was baie aangenaam, netjies en veilig. Carla het ons baie vriendelik ontvang en was baie gasvry gewees. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Uitstekende diens en gemaklike verblyf. Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Die kamer was ruim, skoon en goed ingerig. Kommunikasie met die gasheer was uitstekend, en die ligging is ideaal. Uitstekende waarde vir geld – 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Good value accommodation. Good, clean, well-priced accommodation. The host was very friendly and helpful. We loved having the resident dogs visit us regularly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

650 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2bd4b6890b78a1fa5a3ff73e4f3d34095abc6ce62456ac25daef3ba729f2be0447f27d0fee8fa23c7f6a48ac1e4be8220f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 650 Veronica Road Montana 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.663932015539 28.238546894976

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang