Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cato-weg 9, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sage Cottage is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf in die lowerryke buurt, Kloof, in Durban bied. Hierdie B&B is ideaal vir sakereisigers of ontspanningsreisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv in die leefarea en die huis het gratis WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die perseel is naby winkelsentrums, restaurante en die hoofweg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Deetleff S
5.0
Truly amazing. This was an amazing experience! The cottage is cozy, pretty, and modern all at once. I enjoyed every moment of my stay, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim verblyf, entjies en aangename gasheer. Gasheer was vriendelik met ontvangs en hartlik verwelkom. Definitief kan ons hulle aanbeveel om by oor te ...
Sien meer
Jul 2024
Leigh-anne B
Besigheidsreis
5.0
Wonderful peaceful stay. Our stay was wonderful thank you so much. Such a lovely place with a fantastic host. Clean and neat and everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, ruim en geleë in 'n pragtige tuin. Die eenheid is goed geleë in 'n pragtige, stil en veilige buurt. Die eenheid is pragtig skoon en ruim. Die g...
Sien meer
Jun 2024
Frances T
5.0
Brilliant! Thank you. Absolutely fantastic. It really is one of the best B&Bs I've stayed in. Everything was superb.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cato-weg 9, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sage Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cato-weg 9, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe9a18108f79a3dc7ecc12cf3fe12e323d5f1962ba71172dea0da4ad1cd5391ecd29028a704ac78e72ed2cda80fc1f5bf10f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 9 Cato Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.784164009026 30.824891431283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang