Sailfish Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Sailfish inn is in Meerensee in Richardsbaai geleë. Dit is ongeveer 2 km van die hoofstrand en hawe af en net 900 m vanaf die Meerensee-winkelsentrum.

Verblyf word gebied in 'n ruim gesinskamer of gerieflike dubbelkamers. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer. Geriewe in elke kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en gratis WiFi.

'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste. Middagete-pakkies en aandete is ook beskikbaar op versoek.

Gaste is welkom om in die skitterende swembad af te koel of die braai-area te benut. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste en die perseel het 'n elektriese heining reg rondom en afstandbeheerde toegang vir ekstra gemoedsrus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sailfish Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za