Clarens Akkommodasie by Saints Rest | LekkeSlaap
+18

Saints Rest

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gholf- en Forellandgoed 253, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Saints Rest is 'n selfsorghuis op die Clarens Gholf- en Forellandgoed, net buite die R712 tussen Clarens en die Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Clarens is deel van die skilderagtige Hoogland-roete en is omring deur berge.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens kan op aanvraag voorsien word. Daar is 'n en suite-badkamer.

Die ruim kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met sitplek. Die eetkamer het sitplek vir 8 gaste. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n houtkaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook Wi-Fi.

Die huis is baie ruim en lei na 2 stoepe met verskillende uitsigte oor die Maluti-berge. Een stoep het 'n groot braai-area.

Doendinge sluit perdry, abseil, stap, hengel, fossieljag, vlotvaart en gholf in. Gedurende naweke is daar gereeld musiekvertonings.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints Rest sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbedjie Kindermatras vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xKinderbedjie
3 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Saints Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gholf- en Forellandgoed 253, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Saints Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gholf- en Forellandgoed 253, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABoRSPiwDNVWjSUEI7qEVcBB8dEfsKflobjC9ermf3PB6ILovFt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 253 Clarens Golf and Trout Estate Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.512849720126 28.433983921968
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za