LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saints View 411 | LekkeSlaap
+23

Saints View 411

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Des 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View 411 is 'n selfsorgwoonstel in die nuwe, veilige Saints View Tyddeel-oord wat sentraal geleë is aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Dis stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand en sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste eenhede het pragtige see-uitsigte.

Saints View 411 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die leefarea. Gaste moet hul eie handdoeke en DStv-dekodeerder met die slimkaart saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het voorafbetaalde lugversorging. Die sitkamer en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié eksklusiewe oord beskik oor 'n minigholfbaan met 18 putjies, 'n klimraam en 'n kristalhelder swembad (ná Covid-19 eers weer beskikbaar). Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Kom baljaar by ons bekend Water World by Wild Coast Sun, besoek Mac Bananas 5 km voor Port Edward en Lake Eiland en gaan op plaaslike seevaarte.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View 411 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNmZlMjc5LWQyZWItNDBmNC04Y2Q3LTlkZjc5NTgyODk2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 08:00 -30.832177 30.398522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!