Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 17 is op die tweede verdieping in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal geleë is. Dié veilige selfsorgwoonstel is binne loopafstand vanaf die gewilde Uvongo hoofstrand en skilderagtige strandmeer. Die meeste eenhede bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Saints View Resort Unit 17 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer bied voorafbetaalbare lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié luukse oord beskik oor 'n 18 putjie-minigholfbaan, klimraam en pragtige swembad. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Kom geniet ons gewilde Water Wolrd in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike bootritte.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View Resort Unit 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Saints View Resort Unit 17
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71dfdc7224ba24465e522c08ec4c247c5779b225db83c4f42d03a001db0be0c95876d6f20dfb2f667eea4ce1a408a02ad587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of Collin and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522