LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saints View 421 | LekkeSlaap
+24

Saints View 421

4 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Des 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View 421 is 'n selfsorgwoonstel in die nuwe en veilige Saints View Tyddeel-oord in die hartjie van die Hibiskuskus, KwaZulu-Natal. Saints View is loopafstand van die gewilde hoofstrand van Uvongo en sy skilderagtige strandmeer af. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.

Saints View 421 bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer. Gaste moet hul eie handdoeke en DStv-dekodeerder met die slimkaart saambring.

Die kombuis is volledig toegerus. Die sitarea het 'n lugversorger wat met koopkrag werk. Die sitkamer en die hoofslaapkamer lei na die groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die luukse oord het 'n groot gesinsrestaurant en 'n 18 putjie-minigholfbaan, klimraam en 'n pragtige swembad (ná Covid-19 eers weer beskikbaar). Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kom en geniet ons welbekende Water World in die Wildekusson, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike bootritte op die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View 421 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Saints View 421
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View 421 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ODNmYWIyLTk0MjMtNDNhMy1iOWY3LTY0NGY2YThhZDZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.832177 30.398522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!