LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saints View 425 | LekkeSlaap
+24

Saints View 425

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Des 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View 425 is in die Saints View Timeshare Resort geleë, 'n nuwe ontwikkeling aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Dié veilige selfsorgwoonstel is stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand en skilderagtige strandmeer. Die meeste eenhede bied pragtige uitsigte oor die see.

Saints View 425 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer vir kinders. Gaste moet hul eie handdoeke en standaard DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring as hulle wil TV-kyk.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer bied voorafbetaalbare lugversorging. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié luukse oord beskik oor 'n minigholfbaan met 18 putjies, 'n klimraam en pragtige swembad (die swembad is nie tans beskikbaar nie). Veilige parkeerplek is in die kelder beskikbaar.

Kom besoek die bekende Water World in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward en Lake Eland. Jy kan ook bootvaarte op die see geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View 425 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Saints View 425
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View 425 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkMjg2NjE2LTA2N2UtNGJmNS04ZjRkLTgyZTcwOTRhZDY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.832177 30.398522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!