Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 26 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die veilige Saints View-oord in die hartjie van die Hibiskuskus, KwaZulu-Natal. Saints View is loopafstand vanaf die gewilde hoofstrand van Uvongo en sy skilderagtige strandmeer. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.

Saints View Resort Unit 26 bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer vir kinders. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Gaste moet asb. hul eie standaard DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring om TV te kyk.

Die kombuis is volledig toegerus. Die sitkamer het lugversorging wat met koopkrag werk en die sitkamer en die hoofslaapkamer lei na die groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die luukse oord het 'n 18 putjie putt putt-baan, klimraam en 'n pragtige swembad wat ongelukkig nie tydens COVID-19 beskikbaar is nie. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is lekker geriewe in die area, soos Mac Banana waar jy heerlike middagete kan geniet en verfbal speel, 'n deli en bakkery, Mac Fish, spesialiteitswinkels, 'n voëlkykdek, klimraam, speelareas vir kinders, Butterfly Dome en ponieritte. Wild Coast Sun Casino is op die pad na Port Edward. Lake Eland het pragtige natuurskoon. Pure Venom is op die Izotha-pad naby Shelly Beach en dis lekker vir kinders met verskeie slange. Dis ideaal vir kinders om oor die gevare van slange te leer.

Daar is ook die Must-Byt vir visvangtoere, bootritte, diepsee-uitsigte en diepseeswem in Shelly Beach. Pistols Saloon is ideaal vir eet en dans net verby Ramsgate.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View Resort Unit 26 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Saints View Resort Unit 26
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ab20839ada2dde3482bbf170b9f028688300133dd76a1b8cfbf87ca2421590ae4f830c75dc5a55990295f1502c4a7df980?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522