Sakabula Country Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sakabula Country Lodge, Langs die R56 - 4 km van Thornville af, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sakabula Country Lodge is in die pragtige Camperdown-distrik, 71 km vanaf Durban se middestad en 20 km vanaf Pietermaritzburg. Die lodge het die ideale ligging in 'n area vol fauna en flora. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige, plattelandse naweekwegbreek.
Verblyf word in 4 selfsorgkothuise met kombuisgeriewe en sitareas gebied. Die kothuise is omring deur lowerryke tuine met clivias en talle ander plante en voëlspesies. Daar is onderdakparkeerplek en die perseel is met 'n elektriese heining omhein. Daar is geslotekringtelevisie en 'n elektriese hek met toegangsbeheer.
Die lodge is ook 'n romantiese, plattelandse trouvenue wat 'n klein troukapel en 'n groot markeetent insluit. Gaste kan van hulle eie spysenier, dekor en blomme gebruik maak. Die pragtige graspekerke, damme en skadu-areas bied skildragtige fotogeleenthede.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Sakabula Country Lodge, Langs die R56 - 4 km van Thornville af, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sakabula Country Lodge, Langs die R56 - 4 km van Thornville af, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom