Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salamah

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3067, Marlothpark, 3012, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Salamah bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met 'n solderkamer. Die huis is in Marlothpark en is net 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek.

Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n bababedjie en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers is onder en die derde slaapkamer is bo in die solder met 2 dubbelbeddens.

Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n gastetoilet in die huis. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n bad, wasbakke en toilette.

Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, dierp-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n ysmasjien toegerus. Daar is 'n TV met DStv en onbeperkte WiFi.

Gaste het toegang tot 'n lapa en boma met 'n braai-area en 'n plonspoel. Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Salamah sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Salamah
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Ligging

  • Berghaanstraat 3067, Marlothpark, 3012, Mpumalanga
  • Gaste dink Salamah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3067, Marlothpark, 3012, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdef47edf255d5fdb696d7556d418c80411756982eb8ea0a77617645587e084390fb2505603cf77b9838951d8a1d21eaa6ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 3067 Berghaan Street Marloth Park 3012 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338787558384 31.799266680357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem