Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay Inn

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 98, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Saldanha Bay Inn is in 'n vreedsame, veilige en stil woonbuurt in die vissersdorpie Saldanha geleë. Die Inn stapafstand van 'n verskeie winkels, restaurante en die strand.

Elke kamer het ’n privaat ingang en ’n en suite-badkamer, yskas en mikrogolfoond. Die kamers is basies en prakties, maar tog mooi en gerieflik.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en sitkamer waarvan gaste gebruik kan maak. Die kamers sluit nie stowe en etenstafels in nie.

Veilige parkeerplek is agter hekke met afstandbeheer, hoë mure en elektriese heinings beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 76 resensies vir Saldanha Bay Inn
Netheid
3.4/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 98, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saldanha Bay Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 98, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYjE3NWE1LTNkMWMtNGI1Zi1hNjMwLWJkZmJmNzY4MDY2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 76 5 1 4 98 Van Riebeeck Street Saldanha Bay Accommodation 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.00803 17.94067