Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay View - Parker Crescent

Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 4 is 'n klein, maar gerieflike eenheid met slaapplek vir 1 of 2 volwassenes. Dit beskik oor 'n oopplan-uitleg, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, oondjie en 'n broodrooster. 'n TV met DStv (hotelpakket) word voorsien. Daar is ook gratis WiFi. Die eenheid het glasdeure wat na 'n beskutte patio met 'n piekniekbankie lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let op, aangesien dit 'n rustige woonbuurt is, word geen partytjies, geen harde musiek, geen steurings vir die bure en geen dagbesoekers toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 5 is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas. Daar is 'n TV met hotelpakket-DStv en WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n sonnige houtdek en 'n privaat braai-area. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is letterlik 1 en 'n half minuut stap na die strand. Slaapreëlings kan getref word vir 'n ekstra persoon of 2 indien nodig. Dit kos ekstra en moet gereël word voordat gaste die eerste betaling maak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let op, aangesien dit 'n rustige woonbuurt is, word geen partytjies, geen harde musiek, geen steurings vir die bure en geen dagbesoekers toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid het 1 kamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, oond, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei toegerus. Gratis tee, koffie en suiker word voorsien. 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Let op, aangesien dit 'n rustige woonbuurt is, word geen partytjies, geen harde musiek, geen steurings vir die bure en geen dagbesoekers toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parker-singel 31, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe71d39097e59ec10301700d036d8383cae2b7ea3092307f8206484b414076a1cb4e80fe0255a8fd34c6a582971ec51935386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 31 Parker Cres Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9958 17.96345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem