Lydenburg Akkommodasie by Salem Gastehuis | LekkeSlaap
+22

Salem Gastehuis

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Salem Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sybil V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil V
Saam met vriende

Dis voorwaar waarde vir geld, luuks en beslis 'n besoek werd.

Met die vriendelike ontvangs, luukse prentjiemooi kamers en voortreflike ontbyt kan ek nie anders as om die plekkie aan te beveel nie. Dit is elke sent werd en as ek ooit weer in Lydenburg oornag sal dit nêrens anders wees nie.

Salem Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Sybil. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Carien

Salem Gastehuis
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finsbury-singel 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPmTW3vbONmE1JuBGGnwmIVv8P6eB2P4AfLoluhEXLlSZPN1dW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 37 Finsbury Crescent Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.100128511075 30.459880591436
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za