Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salop House

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 94, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Salop House bied selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis met 1 slaapkamer. Dit het pragtige see- en berguitsigte en dit kyk oor Vishoek en Valsbaai. Salop House is stapafstand vanaf verskeie winkels, die strand en die treinstasie. Dit is ook 35 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Salop House beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en aparte sitkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die knus sitkamer het 'n TV met DStv. Daar is 'n beskutte stoep met 'n tafel, 2 stoele, en 'n pragtige uitsig. Gaste wat nie self ontbyt wil maak nie, kan ontbyt by een van die vele plekkies in die omgewing gaan eet. 'n Kaart wat hierdie plekkies aandui, word voorsien.

Let asb. daarop dat die perseel op die berg geleë is en dit word deur trappe bereik. Ongelukkig is die verblyf nie geskik vir mense met rolstoele of wat looprame gebruik nie. Sien asb. die foto's van die trappe. Daar is ook ’n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig. Die ingang van die perseel is by die motorhuis.

Indien gaste wil braai, kan ’n Weber voorsien word.

Slaapplek

’n Bespreking by Salop House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 87 resensies vir Salop House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofweg 94, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salop House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 94, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3ODk3OGU5LTRjZWItNGU4ZC1hODg2LWM1ZTUwODk1NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 94 Highway Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.1413358 18.4265881