Salt River Lodge
Opsomming van Resensie
Elzaan J - Jul 2022
Gemiddeld
Lekker pret.
Salt River Lodge se terugvoer
Baie dankie Elzaan, dit was n absolute plesier om julle as ons gaste te kon he!
Andries W - Mrt 2022
Gemiddeld
Vuil toestand, vuil linne.
Salt River Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u tuis gegaan het te Salt River Lodge, ons waardeer opreg u terugvoering oor u verblyf met ons. Ons sukkel nou al 2 jaar met ons munisipaliteit aangaande die water kwaliteit wat al ewig ons mooi nuwe spier wit linne vernietig, ons is selfs besig met n siviele eis teen onse munisipaliteit, daar is geen verskoning aanvaarbaar vir die skottelgoed en die kamers nie, als was daar n groot groep net voor u in, die nodige stappe sal geneem word om te verhoed dat so iets nooit weer gebeur nie.
Jaap P - Feb 2022
Gemiddeld
Heerlike kuierplek vir die hele familie.
Lotty M - Okt 2021
Gemiddeld
The stay was pleasant.
Salt River Lodge se terugvoer
Thank you for staying with Salt River Lodge! Thank you for the feedback on your stay experience! It was awesome having you as our guest!
Landie S - Jul 2021
Gemiddeld
Vinnige oorslaap gedurende reis
Salt River Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle te Salt River Lodge tuis gegaan het, ons gee onmiddelike aandag aan die genoemde probleme. Baie dankie dat u ons in kennis gestel het
Sonja G - Apr 2021
Gemiddeld
Love it!
Salt River Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Salt River Lodge tuis gegaan het.
Monique D - Mrt 2021
Gemiddeld
Loved the kayaking, view and braai facilities.
Salt River Lodge se terugvoer
Thank you for staying with Salt River Lodge, we loved your review on your stay experience!
Iliska V - Feb 2021
Gemiddeld
Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees.
Dirk M - Feb 2021
Gemiddeld
Sal beslis weer hier bly.
Salt River Lodge se terugvoer
Hi Dirk
Baie dankie dat jul te Salt River Lodge tuis gegaan het.
Deidre R - Jan 2021
Gemiddeld
Skoonmaakspan baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou kuier gemaklik te maak.
Melissa V - Des 2020
Gemiddeld
Awesome location.
Salt River Lodge se terugvoer
Thank you for staying with Salt River Lodge!
Meagen L - Okt 2020
Gemiddeld
Die lekkerste kuier ooit.
Salt River Lodge se terugvoer
Hi Meagan
Thank you for staying with us at Salt River Lodge, it was an absolute pleasure meeting you and the family.
Ryno T - Sep 2020
Gemiddeld
Rustig met mooi uitsig.
Gunter B - Mrt 2020
Gemiddeld
I'm glad that we only booked one night.
Salt River Lodge se terugvoer
Hi Gunter
Thank you for staying with Salt River Lodge. I will give immediate attention to the mentioned problems, especially the bed as we have replaced the bed less than 2 months ago with a new bed. The necessary steps will be taken with the staff as you can see with the previous reviews we always average 4 stars. Thank you for your feedback as it helps us to maintain a good stay environment for our guests.
Neil O - Mrt 2020
Gemiddeld
My huis in Knysna.
Wium M - Feb 2020
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld en bied alles wat jy nodig het.
Salt River Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Salt River Lodge tuis gegaan het, ons waardeer u terugvoer van u verblyf ervaring by ons!
Roxanne S - Feb 2020
Gemiddeld
Beautiful, amazing, great value for money!
Lees meerJustine R - Okt 2019
Gemiddeld
Awesome experience gewees.
Salt River Lodge se terugvoer
Hi Justine,
Vreeslik baie danklie dat u te Salt River Lodge tuis gegaan het, dit was baie lekker om jul as ons gaste te kan hê. Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om u ervaring van u verblyf met ons te deel. Die groot rede vir die oop gedeelte is sodat die gevoel van vryheid vir ons gaste daar is, soos u ook opgelet het is daar baie min huise en plekke wat regtigwaar 'n heining om het, ons
sekuriteit en polisie hier in Knysna vat toerisme baie ernstig op. In al ons jare het ons nog geen probleme ondervind nie en ons het ook ten alle tye iemand op die perseel om ons te help kyk na al ons gaste se benodighede.
Brenda B - Aug 2019
Gemiddeld
Awesome, excellent views, stunning.
Salt River Lodge se terugvoer
Thank you for staying with us at Salt River Lodge. It was awesome having you as our guests. We hope to see you again soon.
Leon V - Apr 2019
Gemiddeld
Gerieflik en bekostigbaar.
Salt River Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Salt River Lodge tuis gegaan het.
Melanie W - Apr 2019
Gemiddeld
Prentjiemooi by Knysna meer.
Jandre V - Apr 2019
Gemiddeld
Asemrowend mooi en so gesellig.
Lees meerSalt River Lodge se terugvoer
WOW!! Baie dankie Jandre, dit maak ons so baie bly om te hoor as ons gaste so n lekker ondervinding met 1 van ons lodges gehad het! Ons waardeer opreg die terug voer, want dit help ons om te streef na n perfekte ondervinding vir ons gaste. Ons kan nie wag dat julle weer kom inloer nie!!! Dit was n absolute plesier om julle as ons gaste te kon he! :-)
Paula R - Jan 2019
Gemiddeld
Gerieflike verblyf in pragtige omgewing.
Salt River Lodge se terugvoer
Geagte Paula,
Baie dankie vir die terugvoer wat u aan ons gegee het, dit word opreg waardeer en dit spoor ons aan ons om net te verbeter.
Ek sal 'n versoek ten sterkste opneem sodat ons na 'n oplossing kan kyk.
Weereens, baie dankie dat u te Salt River Lodge tuis gegaan het.
Lynette B - Aug 2018
Gemiddeld
Fantasties, rustig en stil, baie netjies. Alles en nog meer wat mens sal laat teruggaan keer op keer!
Carine V - Aug 2018
Gemiddeld
Beïndruk.
Mariekie D - Apr 2018
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet, net hoofslaapkamer het geen vensters, net deure wat kan oopmaak na buite, maar wat dan onveilig is.
Lezinda D - Apr 2018
Gemiddeld
Uitstekend!
Jason B - Nov 2017
Gemiddeld
'n Huis van die huis af met wonderlike diens.
Rob W - Okt 2017
Gemiddeld
Baie billike prys vir lekker verblyf.
Corlien L - Jul 2017
Gemiddeld
Swak sitkamerbank, kombuisbreekware, ens.
Salt River Lodge se terugvoer
Beste Corlien
Baie dankie vir die terugvoering van u verblyf met ons by Salt River Lodge, u terug voer word hoogs op die prys gestel. Dit is vir ons van kardinale belang dat ons gaste met 'n blye hart en gevoel van teveredenheid ons verlaat as hul vakansie, of kuier, met ons verby is. Daar is dadelik aandag gegee aan die kombuisware, wat ek ook dink 'n bietjie modern kan gaan.
Die slaap bank waarna u verwys het ons gesien na nadere inspeksie dat daar 2 van die stutte onder die bank gebreek was. Ons verneem dit is die skool kinders wat op 'n sport fees was, net voor u bespreking, wat hom dalk afgetrap het. Baie dankie vir die terugvoering sodat ons hom kon herstel.
Ons sal baie graag weer wil hê dat u ons moet kom besoek, om self eerste hands die verbeteringe te kan sien.
Ilze B - Mei 2017
Gemiddeld
Aangenaam en ruim.
Salt River Lodge se terugvoer
Hi Ilze
Dit is regtig baie lekker vir ons om te hoor as ons gaste Salt River Lodge so geniet. Baie dankie dat u Salt River Lodge gekies het om u self te kom geniet.
Roelien K - Apr 2017
Gemiddeld
Aangenaam en pragtige ligging.
Salt River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer u tyd en opinie en stel dit hoog op prys. Ons sal onmiddelik aandag gee aan die kombuisware.
Emile S - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie lekker tydjie. Vreeslik rustig met 'n baie mooi atmosfeer en view.
Deon D - Jan 2017
Gemiddeld
Baie mooi uitsig na Lagoon.
Doreen O - Des 2016
Gemiddeld
Dit was rustig en kalm.
Lees meerJohan N - Nov 2016
Gemiddeld
Uitstekend.
Yvonne V - Sep 2016
Gemiddeld
Baie mooi plek en definitief die moeite werd.
Melana G - Jul 2016
Gemiddeld
Dit was nie heeltemal wat ons in gedagte gehad het nie!
Lee-ann M - Jun 2016
Gemiddeld
Wonderlike verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Wonderful stay.
Our host, John, was extremely attentive.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Salt River Lodge se terugvoer
Thank you for staying with Salt River Lodge, we really appreciate your input and value it best.
Jan M - Jun 2016
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Helga D - Mei 2016
Gemiddeld
Goedkoop verblyf.
Gerhard K - Mei 2016
Gemiddeld
Die woonstel was netjies, maar die badkamer kort aandag (bad en teëls om bad).
Barbara L - Apr 2016
Gemiddeld
The accommodation was great just a pity the road passing was so very busy.
Cathy H - Mrt 2016
Gemiddeld
Easy base to travel from.
Amy V - Mrt 2016
Gemiddeld
Great place to stay with a great view!
Kobus V - Feb 2016
Gemiddeld
Absolute rustigheid.
Marietjie F - Des 2015
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly. Sal definitief weer terugkom as ek die geleentheid gegee word.
Hw K - Des 2015
Gemiddeld
Heerlike rustige blyplek.
Erika D - Des 2015
Gemiddeld
Rustig.
Jurie V - Nov 2015
Gemiddeld
Alles in een, stylvol, gemaklik asook baie praktiese verblyf wat dit amper onnodig maak om uit te wil gaan.
Erhard W - Sep 2015
Gemiddeld
Goed geleë met mooi fasiliteite.
Koos P - Jul 2015
Gemiddeld
Waarde vir geld!
Elizma R - Jul 2015
Gemiddeld
Ons het die verblyf terdeë geniet.
Michael K - Jul 2015
Gemiddeld
Ons het lekker rustig geslaap en kon ons ons reis vroeg oggend aan pak.
Pierre B - Jun 2015
Gemiddeld
Lekker!
Hasheem H - Jun 2015
Gemiddeld
Fantastiese uitkyk na die Soutrivier.
Herman S - Apr 2015
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, baie sentraal.
Lees meerCorrie G - Mrt 2015
Gemiddeld
Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Niel M - Mrt 2015
Gemiddeld
Mooi plek en waarde vir die geld.
Ferial J - Mrt 2015
Gemiddeld
Awesome, peaceful, value for money.
Chris H - Mrt 2015
Gemiddeld
Uitstekend!
Lucinda D - Mrt 2015
Gemiddeld
Perfect, quiet getaway accommodation
Pieter D - Feb 2015
Gemiddeld
Uiters genotvol. Heerlik om langs meer te stap.
Chris P - Feb 2015
Gemiddeld
Ons het net twee nagte daar geslaap om by vriende te kuier.
bertram a - Jan 2015
Gemiddeld
An accomodation that I will definitely make use of again
Jaques E - Des 2014
Gemiddeld
Almal was vriendelik en behulpsaam.
Sharon G - Des 2014
Gemiddeld
Good budget stay
Hannes S - Des 2014
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld!
Louis O - Sep 2014
Gemiddeld
Dit was baie lieflik, die plek was mooi skoon en weg van die N2 verkeer se geraas. Mense was baie behulpsaam en gasvry.
Braam En Carine M - Sep 2014
Gemiddeld
Heerlike verblyf!
Beryl B - Sep 2014
Gemiddeld
I really enjoyed my stay
Derick L - Jul 2014
Gemiddeld
Lekke!
Belinda R - Jul 2014
Gemiddeld
Aangenaam.
Marlene T - Mei 2014
Gemiddeld
Lovely location
Eunice N - Apr 2014
Gemiddeld
Lekker geslaap in pragtige, rustige omgewing in baie lekker, skoon en bekostigbare selfsorg eenheid.
Judy F - Apr 2014
Gemiddeld
Mooi uitsig en ruimte!
Eleanor S - Jun 2013
Gemiddeld
A 100% satisfied, will definitely go again.
Lorrraine Y - Apr 2013
Gemiddeld
Lovely setup
Emily S - Mrt 2013
Gemiddeld
Great value for the money. Enjoyed our stay.
Chris C - Mrt 2013
Gemiddeld
Good value
Zaheera M - Des 2012
Gemiddeld
Good
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Kaapseweg 153, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom