LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saltwoods Guest House | LekkeSlaap
+31

Saltwoods Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstraat 22, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Saltwoods Guest House is in Hunters Home, langs die Knysna-strandmeer. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Knysnakoppies of Leisure Isle en binne stapafstand vanaf die Knysna Gholfbaan. Dis 10 minute se ry vanaf die hartjie van Knysna met verskeie plaaslike fynproewersrestaurante en wêreldgehalte-winkelsentrums.

Die rustige ligging van die gastehuis bied 'n unieke geleentheid om af te skakel van die alledaagse gejaag en die minimalistiese leefstyl sal verseker dat gaste kan ontspan.

Verblyf word in dubbel-, 2-enkelbed of en suite-selfsorgkamers gebied met en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en 'n buite-area. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wilsonstraat 22, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstraat 22, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa7c0648baec37d038060b3d449594f5fc9278b9b0a56ad549d8b69c4a3a0da57333a39ff09424242551a8c88c0fa7a7963e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 22 Wilson Street Hunters Home 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.061785149184 23.07657015582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!